)

Nuwe opvoedkundige klimrame vir Laerskool Stulting speelgrond

Nuwe opvoedkundige klimrame – Laerskool Stulting in Humansdorp se Grondslagfase het gedurende 2021 ‘n baie oulike Virtuele Kunsuitstalling gehou. Dit is wonderlik deur die ouers ondersteun.

Die fondse wat tydens hierdie projek ingesamel is, is aangewend vir nuwe opvoedkundige klimrame op die Gr.2’s se speelgrond.

Baie dankie aan ‘n ieder en elk wat hierdie projek moontlik gemaak het. Laerskool Stulting sien uit na vanjaar se kunsuitstalling. Hierdie fondse wat dan geïn word, sal vir die opknap van die Gr.3’s se speelgrond aangewend word.

Begin solank jul spaarvarkies vol te maak. Die Grondslagfase-maats is reeds fluks besig om te woeker en te werk aan die pragtige kunswerke!

Stulting laat jul graag met die volgende gedagte deur Fred Rogers: “Play is often talked about as if it were a relief from serious learning. But for children play is serious learning. Play is really the work of childhood.”

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.stulting.co.za/

Foto’s voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal