Interhoër Atletiek. Nóg ‘n wen in die Wonnie-sakkie! “Showers of blessings” op Die Hoërskool Wonderboom is dit beslis!
Hartlik geluk aan elke atleet, afrigter en spanbestuurder van Hoërskool Wonderboom met die prestasies behaal tydens die Interhoër Atletiek Byeenkoms! Die Hoërskool Wonderboom is Interhoër Atletiek wenners.
“Ons is trots om saam met dié eer aan te kondig dat Wonderboom voortaan aan die B-bond atletiekliga sal deelneem! Voorwaar trots en geseënd!”
Foto’s verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za