)

Vrystaat Karate Proewe – BHVS karatekas in Vrystaatspan

Vrystaat Karate Proewe. Lede van Bethlehem Karate se Elite groep karatekas het die naweek van 05 Februarie 2022 aan die Vrystaat Karate Proewe in Bloemfontein deelgeneem. Hierdie is ‘n streng kompetisie waar die keurders van Vrystaat Karate slegs die bestes uit ‘n groep kies om die Vrystaat te gaan verteenwoordig by verskeie Krieket Suid-Afrika nationale kompetisies wat deur die loop van 2022 sal plaasvind.

Die volgende leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is vir die Vrystaatspan gekies in die volgende afdelings:

Nathan Helm: Kata – Juniors 16 -17 jaar, Kumite – Juniors 16 -17 jaar -68Kg

Katleho Moloi: Kumite – Juniors 16 -17 jaar -61Kg

Liam Craven: Kata – Mans Onder 21 jaar, Kumite – Mans Onder 21 jaar

Trekkertrots!

Foto verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal