Kleure-atletiek. Hoërskool Bredasdorp is besonder trots op hul atlete. Hierdie atlete is, na afloop van die kleure-atletiek, aangewys is as die toppresteerders in die onderskeie items.
Harold de Wet (diskus), Tristan Tayob (driesprong), Ethan Roman (verspring), Elvino September (middel- en langafstande), Naide April (naellope, hekkies), Miché Swart (spiesgooi), Anelmari van Niekerk (diskus), Cailin Coad (gewigstoot) en Alexander Janse van Rensburg (hoogspring).
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Become a Sponsor








