)

Landbouleerders Kursus – Hoërskool Trio woon SAFEX Kursus by

Landbouleerders Kursus. Waarmee het die Trio Lanties hulle tydens hierdie kursus besig gehou?  Natuurlik met SAFEX, Graanverskansing, Spekulasie en die Kort en Lank van Termynmarkte – vreemde beginsels wat vir hulle betekenis gekry het.

Agt-en-twintig graad 12 Landbouleerders in bestuurspraktyk, het die kursus bygewoon. Hulle het gou besef dat SAFEX bemarking nie ‘n maklike taak is nie.  Die kursus is vanjaar deur Dr. J.M Geyser van die NWU aangebied. Die teoretiese deel van die kursus het gehandel oor Afgeleide markte, Prysbepalings en Pryssienings, Landbourisiko en die invloed van prysrisiko’s. Termynkontrakte, Opsiekontrakte, Opsiestrategieë en Verhandeling op die kommoditeitsmark is ook deur dr Geyser behandel.

Trio bedank dr Mariëtte Geyser wat vir elke leerder ‘n gratis eksemplaar van haar doktorale proefskrif (Kort en Lank van Termynmarkte) gegee het.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.triohs.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal