)

Erries Tennis – Hoërskool Ermelo presteer by ATKV Buffelspoort Toernooi

Erries Tennis. Hoërskool Ermelo is baie trots op hul eerste tennisspan (seuns) met hul uitstekende prestasies behaal tydens die ATKV Buffelspoort Tennistoernooi. Die Erries span bestaan uit: Christiaan Wege, Tobie Leibbrandt, Rynard Herholdt en Pieter Leibbrandt.  

Die uitslae is as volg:

EHS wen Hoërskool Voortrekker met 38-28

Erries wen Stanford Lake College met 44-21

EHS wen Centurion Academy met 36-32

Baie geluk aan die tennisseuns wat hul baie goed van hul taak gekwyt het.  Julle hou die Errie-naam hoog en maak ons baie trots.

Foto verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal