)

Skaak – Hoërskool Sentraal wen Bloemfontein Hoërskole Skaakliga

Skaak. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, se skaakspelers het in 2021 aan die Bloemfontein Hoërskole Skaakliga deelgeneem en die o.19A-afdeling gewen.

Die 2021 o.19-ligabekerwenners is die volgende: Hanro van Rooyen, Albert Smit, Arno Moolman, Morné Robberts, Stefan Robberts, Rainard Roelofse, Ané Pretorius, Hardus Rossouw, Lorenzo April, Christiaan van Zyl en Martin du Plessis.

Die spelers wat medaljes tydens die liga verower het, is:

Hanro van Rooyen – 3 silwer medaljes

Albert Smit – 2 brons medaljes en 2 silwer medaljes

Stefan Robberts – 1 silwer medalje

Ané Pretorius – 1 brons medalje

Hardus Rossouw – 1 brons medalje

Martin du Plessis – 1 brons medalje

Baie geluk, die Tralies is trots op julle.

Foto’s verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.sentraal.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal