)

Erries Atlete – Atlete opgewonde om terug te wees op atletiekbaan

Erries Atlete – Atlete van Hoërskool Ermelo, in Ermelo is opgewonde om terug te wees op die atletiekbaan. Na twee jaar se Covid-19 het dit al wat ‘n sport is geknielhalter. Erries atlete is opgewonde om gereed te maak vir die Interhoër wat om die draai is. 

Dinsdag , 25 Januarie het Erries deelgeneem aan ‘n middag-aand interhuisbyeenkoms in hul Wit-, Rooi- en Groenspanne.  Erries atlete het gewys dat niks hul sal onderkry nie.  Die Atlete het met oorgawe deelgeneem, en daar is vele nuwe talent raakgesiBen. 

Baie geluk aan die Rooispan wat hierdie jaar as wenners gekroon is.

Die volgende Errie atlete het individuele toekennings verwerf:

Beste Junior Dogtersatlete:

Marlioné Erasmus (Hekkies & Naelope); Luné Clack (Spronge); Marné de Jager (Middel- en Langafstand); Elizma Swart (Worpe).

Beste Junior Seunsatlete:

WJ Pretorius (Hekkies); Damien Lottering (Spronge); Prins Nkosi (Middel- en Langafstande); Kryn Romijn (Naelope); Pierre Duvenhage (Worpe).

Beste Senior Dogtersatlete

Mia Davel (Hekkies & Spronge); Esmarie Kloppers (Lang- en Middelafstand); Danel Olivier (Naelope); Katelyn Potgieter (Worpe).

Beste Senior Seunsatlete

Tyrone Berning (Hekkies & Spronge); Bongmusa Vilakazi (Middel- en Langafstand); Marius Nel (Naelope); Marko Ferreira (Worpe).

Victrix/Victor Ludorum

Junior Victrix Ludorum – Marlioné Erasmus; Senior Victrix Ludorum – Mia Davel; Junior Victor Ludorum – Kryn Romijn; Senior Victor Ludorum – Tyrone Berning.

Erries Atlete - Atlete opgewonde om terug te wees op atletiekbaan
Beste Senior Dogtersatlete. Foto: Mia Davel
Erries Atlete - Atlete opgewonde om terug te wees op atletiekbaan
Pierre Duvenhage (links) en Olwami Mhlanga (regs)
Erries Atlete - Atlete opgewonde om terug te wees op atletiekbaan
Tharina Viljoen
Erries Atlete - Atlete opgewonde om terug te wees op atletiekbaan
Foto: Vlnr: Marlioné Erasmus (Junior Victrix Ludorum), Pieter Grobler; Pieter Grobler, Kryn Grobler, (Junior Victor Ludorum); Tyrone Berning (Senior Victor Ludorum) Pieter Grobler; en Mia Davel (Senior Victrix Ludorum), Pieter Grobler

Die volgende atletiekbyeenkoms vind plaas op Saterdag 29 Januarie te Hoërskool Nelspruit.  

Sterkte aan elke Errie-atleet.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https:/erries.co.za

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal