)

EHS Akademie – Hoërskool Ermelo beloon harde werk

EHS Akademie. EHS se Akademiese Prysuitdeling het Maandag, 24 Januarie plaasgevind. Leerders is met sertifikate, halfkleure, erekleure en medaljes beloon.

Enkele hoogtepunte van die aand was:

  • Hoëveld Tribune WT vir die beste prestasie in Kuns en Kultuur Gr 9 is toegeken aan Kayleigh Moore.
  • ABSA WT vir die beste prestasie in Wiskunde en Rekeningkunde Gr 10 is toegeken aan Altus Boshoff.
  • IM Bekker WT vir die beste prestasie in Wiskunde Gr 11 is toegeken aan Lood Geldenhuys.

Boekpryse vir die beste tweetaligheid in elke graad is ook toegeken:

  • Tharina Viljoen  Gr 8 ontvang die PAS Prokureursboekprys;
  • JF Möller Gr 9 ontvang die Wikus Cloete-boekprys;
  • Raees Tilkly and Isabelle Moussier Gr 10 share the Pieter-Jan Bouwer book prize and
  • Dirk Maritz Gr 11 ontvang die Highveld Office Supplies-boekprys.

Vier leerders ontvang elk ‘n EHS-medalje vir 7 A’s in graad 11: Lood Geldenhuys, Danel Olivier, Elandri Swart en Ilandri Nel.

Die Top 10 van elke graad is ook aangekondig en die nommer een van elke graad ontvang ‘n Dux-medalje.

Top 10:

Graad Agt: 10. Amori Prinsloo; 9. Nicke Bredenhann; 8. Mené Potgieter; 7. Wilné Geldenhuys; 6. Maret Maritz; 5. Esmari Kloppers; 4. Lindi du Plessis; 3. Wianke Cloete; 2. Megan McDermid; 1. Tharina Viljoen

Graad Nege: 10. Duan Hugo; 9. Hayley van der Walt; 8. Katelyn Potgieter; 7. Mia Davel; 6. Sulicé Geldenhuys; 5. Lariné Strydom; 4. Riël Hugo; 3. Helené Lotz; 2.  Kayleigh Moore; 1. JF Möller

Graad Tien: 10. Nqobile Zwane; 9. Caitlin Williams; 8. Yoliswa Ndlangamandla; 7. Ronique Botha; 6. Otto van Schalkwyk; 5. Zané du Plessis; 4. Johan Strauss; 3.      Isabelle Moussier; 2. Altus Boshoff; 1. Raees Tikly

Graad Elf: 10. Pieter Leibbrandt’; 9. Frikkie de Winnaar; 8. Carla Ferreira; 7. Tobie Leibbrandt; 6. Ilandri Nel; 5. Spesihle Maseko; 4. Dirk Maritz; 3. Elandri Swart; 2.       Danel Olivier; 1. Lood Geldenhuys

Baie geluk aan elke leerder wat ‘n toekenning ontvang het. Baie dankie aan TWK, die hoofborg, en al ander die borge. Sonder donateurs sal so ‘n funksie nie moontlik wees nie. 

Foto’s verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal