Hoër Meisieskool Paarl. lees gerus hierdie storie van vriendinne en sussies by Hoër Meisieskool Paarl.
Elsie Dreyer en Aninka Ferreira, is al vriendinne vir elf jaar. Die boonste foto van hulle is geneem op 19 Januarie 2011 in Graad 1 en die onderste foto is geneem op 19 Januarie 2022 in Graad 12.
Vir die Bestbier sussies is dit die eerste, maar ook die laaste jaar wat hulle al drie in dieselfde skool is. In Graad 1: LikaIn, Graad 8: Amelie en in Graad 12: Janke. Al drie belangrike jare! Die skool het nóg 37 matrieks wat ook jonger sussies het in die skool.
This is 100% #girlshighmagic !!
Foto’s verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.paarlgirlshigh.com/
Become a Sponsor








