Hengel. Janes Pieterse, ‘n leerder van die Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het van 16 tot 19 Desember 2021 die Vrystaathengelspan verteenwoordig tydens die Suid-Afrikaanse hengel kampoeienskappe by die Bloemhofdam.
Janes het ‘n trofee ontvang vir sy algeheel derde plek. Hy ontvang ook ‘n goue medalje omdat die Vrystaatspan algeheel eerste geëindig het. Verder het Janes brons ontvang vir die grootste Baber gevang tydens die toernooi.
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.witteberghs.co.za/
Become a Sponsor








