Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom Eminé Sciocatti, Zach van Zyl, Wayden Stroebel, Sheyla Jordaan, Rosely van Zyl, Mila Groenewald, Lilly Marais, Lika van der Westhuizen, Imke Mörs, Jerusha Beyers en Gita Brand by die “groot skool”. Hulle het op 12 Januarie 2022 hulle skoolloopbaan by Laerskool Menlopark in Pretoria, Gauteng begin.
Geniet julle skoolloopbaan. Mag julle baie gelukkig en suksesvol wees. Wees Fier!!



Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








