)

Matrieks 2021 – Vrede Skool matrieks skitter weereens

Matrieks 2021. Vrede Skool is besonder trots op hul matrieks van 2021! Uit ‘n groep van negentien leerders lewer hulle gesamentlik ‘n indrukwekkende 44 onderskeidings. Vrede Skool behaal ook weereens ‘n 100% slaagsyfer vir die 36ste jaar in ‘n ry.

Onderskeidings word in die vakke behaal: Afrikaans HT- 6; Engels EAT – 2; Wiskunde – 5; Wiskunde Geletterdheid – 3; Lewenswetenskappe – 7; Fisiese Wetenskap – 4; Gasvryheidstudies – 1; Rekeningkunde – 5; Lewensorientering – 11.

Die volgende Leerders behaal onderskeidings: Michael Cilliers – 7; Anchen Gerber – 7; Calla Cilliers – 6; Wilmi Fourie – 6; Emily Castro – 5; Luzaan du Plessis – 4; Karabelo Motloung – 2; Amelda Koegelenberg – 1; Monica Linde – 1; Corli Lourens – 1; Megan Rothman – 1; Chris Swanevelder – 1; Mamello Tsotetsi – 1; Juandre van Zyl – 1.

Die skool bedank elkeen van die 2021 matriekgroep en onderwysers wat so hard gewerk het onder baie moeilike omstandighede. “Julle harde werk is duidelik in die resultate sigbaar. Ons is baie trots op julle en wens elkeen van julle ‘n baie voorspoedige lewenspad vorentoe. Mag julle aanhou om deur harde werk sukses te behaal.”

Foto’s vlnr: Calla Cilliers en Wilmi Fourie: 6 onderskeidings elk; Emily Castro: 5 onderskeidings; Luzaan du Plessis: 4 onderskeidings
Vlnr: Karabelo Motloung: 2 onderskeidings; Amelda Koegelenberg, Monica Linde, Corli Lourens, Megan Rothman, Chris Swanevelder, Mamello Tsotetsi en Juandre van Zyl: 1 Onderskeiding

Foto’s verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://web.facebook.com/vredeskool/?_rdc=1&_rdr

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal