Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom Dwayne van der Merwe by die “groot skool”. Hy het sy skoolloopbaan op 12 Januarie by Laerskool Pretoria-Oos begin.
Geniet jou skoolloopbaan Dwayne. Mag jy baie gelukkig en suksesvol wees. Aanhou wen!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf