Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Ethan Bezuidenhout by die “groot skool”. Hy begin sy skoolloopbaan vandag, 12 Januarie, by Laerskool Muldersdrift Krugersdorp, Gauteng.
Geniet jou skoolloopbaan, Ethan. Mag jy baie gelukkig en suksesvol wees. Doen dit nou.
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za