Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Ava Barnard by die “groot skool”. Sy begin haar skoolloopbaan vandag, 12 Januarie, by Laerskool Muldersdrif in Krugersdorp, Gauteng.
Geniet jou skoolloopbaan, Ava. Mag jy baie gelukkig en suksesvol wees. Doen dit nou!
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za