Hoërskool Punt. Me Liebenberg is oorspronklik vanaf Pretoria. Haar vorige ervaring is van Hoërskool Wesvalia in Klerksdorp en Hoërskool Wolmaransstad.
” Ek sien uit om by Hoërskool Punt my loopbaan voort te sit deur met ywer en loyaliteit deel te vorm van die Visse-familie. Om slegs uitnemendheid tafel toe te bring. Om na dertig jaar te kan terugkyk en weet dat dié geleentheid gegun slegs soos genade is.”
Meer nuus: https://schoolsthatrock.co.za