)

Sport: hoogtepunte 2021 – Verskeie hoogtepunte van Vrystaat skole

Sport: hoogtepunte 2021. Sport vorm ‘n groot deel van Schools That Rock se berigte. Die meeste van ons lesers geniet die skole sport wat ons bied. Schools That Rock kyk terug na verskeie sport hoogtepunte van Vrystaatskole gedurende 2021. Sport news play an important role at Schools That Rock. We look back at the sport highlights of the Free State schools during 2021.

Hiermee die derde gedeelte van ‘n aantal van ons sport hoogtepunte 2021 van April 2021. (Deel twee/ Part two).

Equestrian 
Primêre Skool Naudéville: Ava Lee Adendorff van Primêre Skool Naudéville in Welkom, het tydens SANESA 1st Qualifier Free-State pragtig presteer! Ava is maar slegs 6 jaar oud! 

Performance Riding – 2de plek; Working Rider – 2de Plek; Equitation – 1ste plek.

Hockey
Eunice High School: Schools That Rock introduce Eunice Hich School’s 1st hockey team’s captain, Lienke Lombaard.

“I started with Tennis, Gymnastics and Hockey when I was six. I currently play centre link. I started my hockey career as a back and then moved to a forward and then moved to a link. I have been co-captain of my SFS teams in u/14 and u/16 as well as captain of my club hockey, Bloem Hawks u/18 team. We train approximately 2 hours a day from Monday to Thursday doing hockey training and fitness. On Fridays I rest, Saturdays and Sundays I go to the gym or go for a long run.

I used to play tennis as well but currently I only have time to focus on one sport. I prefer team sports. The encouragement from teammates is what gets me through those tough times and sharing the wonderful memories with different people is a highlight for me.

As a captain I want to encourage my team to be the best that they can be and to keep them as one unit and fighting for the same goals. I see my duty as captain to make sure that we get the best out of every person so that the team can succeed.”

Sport: hoogtepunte 2021 – Lienke Lombaard
Swem
Hoër Meisieskool Oranje: Guilma Lausberg, gr. 11-swemmer van Oranje het vyf podiumplekke op die Senior Nasionale Swemkampioenskappe om haar nek gehang. Sy het in Durban 1ste geëindig in die 200m-vryslag, was 2de in die 800m-vryslag en 400m-vryslag en 3de in die 200-wisselslag en 200-rugslag. Die kampioenskap vind vanjaar in vier stede plaas en verskillende provinsies neem in verskillende stede deel. Die Vrystaat, KwaZulu-Natal en Limpopo het in die gala in Durban geswem.
Sport: hoogtepunte 2021
Squash
Eunice High School: Bianca Rees-Gibbs is a Grade 8 Learner from Eunice High School in Bloemfontein, who recently took 1st place at the South-African Schools Closed Squash Tournament and is subsequently ranked as the #1 u/14 girls squash player in the country.

Bianca started playing squash at the age of 9 and is currently 5th in the Eunice Squash 1st team. She now ranks 1st on the South-African girls u/14 squash leader boards. She also plays hockey for Eunice’s u/14 A team. Bianca trains three times a week with Eunice’s 1st team, two times a week with a private coach and two individual strength training sessions. Bianca enjoys both individual and team sports and feels that it is important to always stay motivated, and to help motivate others. Bianca hopes to continue with sport after school.

Sport: hoogtepunte 2021 – Sport: Highlights 2021
Muurbal

Bethlehem Voortrekker Hoërskool: Keaan de Klerk van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is ingesluit by die Vrystaatspan wat die naweek aan die “South African Country Festival” muurbaltoernooi deelgeneem het.

Hy het al 5 sy wedstryde met 3-0 gewen. Die span, waarvan Keaan deel was, het die O/19 afdeling van die toernooi gewen.

Sport: hoogtepunte 2021 – Keaan de Klerk
Atletiek

Bethlehem Voortrekker Hoërskool: Atlete het verskeie prestasies behaal tydens die ASA Kampioenskappe in die Paarl. Catrien Janse van Vuuren verwerf GOUD en is no. 1 in die land met dogters o/18 Hamergooi. Carise van Rooyen verwerf goud in die dogters o/16 1500m Hindernis.

Bethlehem Voortrekker Hoërskool: Atlete het verskeie prestasies behaal tydens die ASA Kampioenskappe in die Paarl. Catrien Janse van Vuuren verwerf GOUD en is no. 1 in die land met dogters o/18 Hamergooi. Carise van Rooyen verwerf goud in die dogters o/16 1500m Hindernis.

BVHS spog met nog prestasies: Silver: Jamie Dempsey (Dogters 4x400m Aflos) en Imannuel Veitch (Seuns Medley). Brons: Shannon Purchase (Paalspring Dogters 0/18). 4de Plekke: Liam-Lloyd Doman (5000m Stap Seuns 0/16) en Wian Botha (4x400m Seuns 0/18).

Sport: hoogtepunte 2021 – Catrien Janse van Vuuren en Carise van Rooyen 

Hoër Meisieskool Oranje: Vyf atlete van die Hoër Meisieskool Oranje, Johani van Tonder, Marilet Blom, Germarie Spershott, Carlé Stockenström en Roline Louw het met medaljes in hulle sakke van die Nasionale o.16-, o.18- en o.20-atletiekkampioenskappe in die Paarl teruggekeer.

Johani van Tonder het koning gekraai in die driesprong vir meisies o.18 terwyl Marilet Blom die vinnigste meisie in die land in die 300m-hekkies vir o.16’s is. Johani het ook ’n vierde plek in die verspring vermag.

Germarie Spershott is Suid-Afrika se naasvinnigste 400m-hekkiesatleet vir meisies o.18 en Carlé Stockenström het tweede geëindig in die 800m vir meisies o.16. Germarie en Roline Louw was lede van die Vrystaatse 400m-aflosspan vir o.18 meisies wat derde oor die eindstreep is.

Sport: hoogtepunte 2021 – Vlnr: Johani, Marilet, Carlé, Germarie en Roline.

Grey Kollege: Aron Alvarez Aranda (gr.10) van Grey Kollege, is nie net nommer een in Suid-Afrika nie, maar ook nommer een op die Wêreldranglys vir o/18 Diskusgooi!

Wat dié prestasie nog meer indrukwekkend maak, is die feit dat hy slegs o/17 is! Aron is amptelik nr. 1 nadat hy ‘n afstand van 63,46m tydens die SA’ s gegooi het!

Sport: hoogtepunte 2021
Meer skolenuus/ More news on schools: https://schoolsthatrock.co.za

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal