)

Boodskappe 2021 Matrieks – Robyn Knowles van Helpmekaar Kollege

Boodskappe 2021 Matrieks. Robyn Knowles se moeder, Riëtte Knowles, het hierdie besondere boodskap aan haar gerig om dit saam met haar die toekoms in te neem. Robyn is in matriek by Helpmekaar Kollege in Johannesburg.

“Liefste Robyn, hier staan jy nou op die drumpel van jou grootmens lewe, vreeslik opgewonde oor wat die toekoms vir jou mag inhou. Ek weet nie waar jou lewensreis jou mag neem nie, maar ek bid dat jy altyd veilig en gelukkig sal wees. Geniet die rit en moet nie jou pad terug huis toe vergeet nie. Ek sal altyd daar wees vir jou en is baie trots op die pragtige jong dame wat jy is.

Ek is baie lief vir jou, vir altyd en altyd.

Liefde, Mamma xxx”

Foto verskaf

Meer nuus oor skole:

https://schoolsthatrock.co.za

http://www.helpmekaar.co.za/wp/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal