)

Dans Kompetisie – Candice Kleynhans-Bellringer van Welkom Volkskool blink uit

Dans Kompetisie – Candice Kleynhans-Bellringer is ‘n graad 7 leerder van Welkom Volkskool. Sy is ook ‘n danser by “The Dance Connection” in Welkom. Candice het die naweek van 20 en 21 November deelgeneem aan die SADTA SA’s Freestyle en Disco Dans Kampioenskappe in Bloemfontein. Saam met Demi Danièls (van Welkom Prep), Candice se dansmaat, behaal hulle ‘n derde plek in Rock en Roll, asook ‘n vyfde plek vir Couples in die dans kompetisie. In Groepsverband behaal hulle ‘n derde plek in Disco Small Groups (World Trial Cirtcuit).

In Disco Solo behaal Candice ‘n vierde plek.

Baie geluk Candice!!

Welkom Volkskool is baie trots op jou!

Meer oor Welkom Volkskool:

https://schoolsthatrock.co.za

https://welkomvolkskool.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal