)

Atletiek – SA Rekord vir Juané le Roux van Hoërskool Nelspruit

Atletiek. Juané le Roux, ‘n graad 8-leerder van Hoërskool Nelspruit, het die Suid-Afrikaanse- én Afrika-rekord vir diskus dogters o/17 in die F46-klas gebreek. Sy verbeter die Afrika-rekord van 21,35 en SA-rekord van 15,53m na 31,70m.

Hierdie prestasiehet Juané gelewer tydens ‘n kwalifiserende byeenkoms by Germiston stadion vir die SA Paralimpiese Atletiekkampioenskappe wat van 18 tot 20 Maart 2022 op dieselfde stadion plaasvind. Atletiek is deel van haar toekomsplanne en Juané wil graag Suid-Afrika by die Paralimpiese Spele in 2024 in Parys verteenwoordig.

Baie geluk, Juané! Die Nellies is trots op jou.

Foto verskaf

Lees meet oor NHS:

https://schoolsthatrock.co.za

https://nelliesh.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal