)

EHS plant bome – Hoërskool Ermelo het groen harte én groen vingers

EHS plant bome. Die Errieraad het die wonderlike voorreg gehad om onlangs ‘n laning bome te plant op EHS se terrein. Dit is onder andere om die bome wat verwyder moes word vir die ErrieUnie-Astro wat gebou is, te vervang.

Twintig peperbome vestig nou hul wortels tussen die Erries en voeg waarde toe tot Hoërskool Ermelo se reeds besonderse terrein.

Die Erries is opreg dankbaar vir die skenking van die bome en sien daarna uit om die groei van hierdie bome oor die jare waar te neem.

Foto’s verskaf

Lees meer oor Erries:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal