)

Gouties Hoofleiers en VRL vir 2022 bekend gemaak

Gouties Hoofleiers en VRL. Hoërskool Goudveld in Welkom het hul Hoofleiers, asook hul VRL lede vir 2022 bekendgemaak. Die volgende Gouties Hoofleiers vir 2022 wat gekies is, is: Hoofseun – Cobus Myburgh.- Minke van Wyk. Onderhoofseun – Ruben Badenhorst. Onderhoofdogter – Elzandri Nortje.

VRL lede wat vir 2022 gekies is, is: Graad 9 – Teagan Saayman en Mia de Jonge. Graad 10 – SG Hamman en Lara Badenhorst.

Graad 11 – Altus Eloff en Ilke de Klerk.

Baie geluk met die groot taak wat in 2022 op jul skouers gaan rus!

Wittes is baie trots op julle!!

Meer oor Hoërskool Witteberg:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.witteberghs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal