)

Krieket Capping – Hoërskool Kalahari High School “Capping – ceremony”

Krieket Capping. Na ‘n onderbreking van 24 maande agv die Covid-19 pandemie, het Noord-Kaap Krieket weer die afgelope Vrydagmiddag hul tradisionele “Capping – ceremony” gehou. Vier leerders van Hoërskool Kalahari het tydens hierdie geleentheid hul provinsiale ” Caps ” ontvang. Luanè Schoeman en Lorika Kruger is ingesluit in die 0/19 meisiespan.Shuanique Stewart verteenwoordig die 0/16 meisiespan terwyl Malan Lubbe vir die 0/16 seunspan gekies is.

Op Saterdag, 13 November, het die Noord-Kaap krieketspanne dan ook hul tradisionele tweestryd met die Vrystaat voortgesit. Luanè teken 48 lopies van 90 balle aan in haar heel eerste provinsiale wedstryd. Voorwaar ‘n uitstekende prestasie. Malan vaar die beste van die Noord Kaap 0/16 kolwers met ‘n goeie 64 lopies van 48 balle.

Hierdie 4 Kalahari leerders neem in Desember aan hul onderskeie CSA Nasionale Krieketweke deel.

#kalas2021#trotsekalas

Lees meer oor Hoërskool Kalahari:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.facebook.com/trotseKalas/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal