)

Tentpegging – Beate Van Wyk van Hoër Meisieskool Paarl presteer

Tentpegging – Beate Van Wyk van Hoër Meisieskool Paarl, het deelgeneem aan die Wes-Kaap Kampioenskappe by Old N1 Equestrian Centre, Rawsonville, waar sy verkies is tot die Wes-Kaap Tentpegging Junior Meriete span.

Volle provinsiale klere is aan haar toegeken. Sy sal op 18 Desember in Middelburg, Mpumalanga saam met die res van haar span deelneem aan die 2021 Tentpegging Interprovinsiale Kampioenskappe.

Congratulations and well done, Beate!

#girlshighmagic#equestrian#tentpegging

Lees meer oor Hoër Meisieskool Paarl:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.paarlgirlshigh.com/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal