)

Gemengde Tennistoernooi – Paul Roos o/15 tennisspanne wen

Gemengde Tennistoernooi. Paul Roos Gimnasium, Paarl se o/15 Tennisspanne het gewen by die Gemengde Tennistoernooi. Hulle het die naweek deelgeneem aan die Maretha Burger o/15 Gemengde Tennistoernooi wat gehou is by Hoërskool Stellenbosch.

Paul Roos se o/15 A-span het saam as gemengde span met Bloemhof deelgeneem. Ondanks die feit dat hul geen wedstryd verloor het nie, het hulle tweede gekom naas Paarl Boishaai en Girls High. Die rede daarvoor is, omdat hulle minder punte in hul onderskeie wedstryde verdien het.

Die Paul Roos B-span het saam met Rhenish as span deelgeneem en derde geëindig.

Spelers van die B-span was: Pieter Kotze, Xander Pienaar, Christiaan Cronje.

Tristan Damseaux, Milan Strydom en Melt van As was spelers van die A-span.

Pieter Kotze is as die beste seunsspeler by die toernooi aangewys.

Meer oor Paul Roos Gimnasium:

https://schoolsthatrock.co.za

https://paulroos.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal