)

Wiskunde Kompetisie – Hoërskool Witteberg presteer by Eskom kompetisie

Wiskunde Kompetisie. Vyf leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem het op 23 Oktober deelgeneem aan die ESKOM Vrystaat Wiskunde Kompetisie op die UV se Suid-kampus. Osé Akeke (graad 11), Hanno van der Merwe (graad 10), Simoné Venter (graad 9), Hugh Enslin (graad 8) en Jané de Villiers (graad 8), het aan die wiskunde kompetisie deelgeneem en puik presteer.

Jané de Villiers en Hugh Enslin eindig onder die top 3 in die Vrystaat. Dit is ‘n uitstekende prestasie.

Lees meer oor Hoërskool Witteberg:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.witteberghs.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal