Wilgies Tennis. Hoërskool Wilgerivier van Frankfort se 0/13 tennisspelers het aan ‘n toernooi in Buffelspoort deelgeneem. Die seuns en dogters het die toernooi baie geniet. Die dogters het uitstekend presteer en het as naaswenners van die toernooi geëindig.

Foto’s verskaf
Lees meer oor Hoërskool Wilgerivier:
https://www.wilgerivierskool.co.za/
Become a Sponsor








