Juvenes Cantantes. Juvenes Cantantes, Hoërskool Sentraal van Bloemfontein se bekende koor, sluit 2021 op ‘n hoë noot af. Hulle is baie trots om hulle nuwe video “Viva la Musica” (lank lewe musiek) vry te stel.Na ‘n jaar vol uitdagings het dié koor die skool se leuse behoorlik gestand gedoen, deur te “werk” en “wen”.
Die koor wens elke Tralie sterkte toe met die eksamen. Die lewe is ‘n lied, hou aan sing, Tralies!
Lees meer oor Sentraal:
Become a Sponsor








