)

JKS Karate – BHVS karatekas by JKS Nasionale Kampioenskappe

Karate. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se karatekas van Bethlehem Karate Klub het die naweek van 22 en 23 Oktober aan die JKS Nasionale Kampioenskappe in Johannesburg deelgeneem. Dit is die Japan Karate Shoto Federation van Suid Afrika se jaarlikse stylkampioenskappe en dit is altyd ‘n baie strawwe kompetisie.

Bethlehem Karate Klub het 2de onder die Top 10 dojos in die land geëindig. Karatekas het in hulle ouderdom en beltgroepe deelgeneem in onderskeidelik die Ontwikkelingsafdeling of Elite-afdeling.

BVHS se karatekas Nathan Helm, Liam Craven en Katleho Moloi het almal in die Elite Afdeling deelgeneem. Hulle het ook in die Span Kata deelgeneem waar hulle ‘n goue medalje verwerf het.

Hierdie drie manne het die volgende toekennings ontvang:

Nathan Helm (Kata Goud, Kumite Brons), Liam Craven (Kata Brons, Kumite Silver) en Katleho Moloi (Kumite Goud).

Trekkertrots!

Lees meer oor BHVS:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal