)

Rising Star Tennis Toernooi – Paul Roos o/16 Tennis

Rising Star Tennis Toernooi. Paul Roos Gimnasium in Paarl se O/16 A tennisspan het die naweek deelgeneem aan die finale rondtes van die PNB Rising Star tennis toernooi. Hierdie toernooi word deur Tennis Suid-Afrika aangebied. Paul Roos se span het die provinsiale toernooi in die Strand gewen.

Hulle dring deur na die finale eindrondtes in Pretoria. Al die provinsiale wenners was verteenwoordig in Pretoria. 

Paul Roos se span het bestaan uit die volgende spelers: Leonardo Sola. Willem de Waal. Jake Downie en Echard de Kock. 

Hulle wen hulle afdeling in Pretoria. Hulle klop daarna vir Grey College in die semi-finaal met 2-1.

In die finaal verloor die hulle naelskraap teen St. Stithians 1 – 2. Paul Roos wen die dubbelspunt teen Saints, maar verloor ongelukkig albei enkelwedstryde.

Meer oor Paul Roos Gimnasium:

https://schoolsthatrock.co.za

https://paulroos.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal