)

SWD Krieket – Punt spelers opgeneem in SWD spanne

SWD Krieket. Hoërskool Punt, Mosselbaai, het nie ‘n tekort aan talentvolle krieketspelers nie. Die bewys hiervan is dat drie kranige spelers gekies is SWD Krieket. Hulle is in verskeie krieketspanne opgeneem is.

Jesse Lewis is gekies vir die o/16 SWD krieketspan. Twee dogters, Lianca Venter en Carla Cilliers, is ook in SWD krieketspanne opgeneem. Hierdie dogters is onderskeidelik in die o/16 en o/19 spanne opgeneem. Lianca Venter is ook aangewys as die onderkaptein van haar span.

Met die hoeveelheid kriekettalent by Hoërskool Punt is daar na die aanstelling van nuwe personeellede vir 2022 gekyk. Hierdie personeellede sal help om Hoërskool Punt een van die eerste skole in die Suid-Kaap, wat dogterskrieket aanbied, te maak. Die ontwikkeling van seunskrieket sal ook hoog op hul prioriteitslys wees.

Ons sien uit om als Hoërskool Punt se krieketspelers in die toekoms dop te hou!

Foto’s verskaf

Lees meer oor Hoërskool Punt:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.pointhighschool.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal