)

Sewes Rugbytoenooi – Fichies by Toernooi aangebied by Grey Kollege

Sewes Rugbytoenooi. Hoërskool Fichardtpark se o/15 en o/17 sewes rugbyspanne was die afgelope naweek, Saterdag, deel van ‘n sewestoernooi, waar skole van regoor die land deelgeneem het. 

Fichies se o/17 span het 24-24 gelykop gespeel teen Lichtenburg. Verder het hulle 26-7 met Port Rex Technical School van Oos-Londen afgereken. In die semi-finaal het hulle ongelukkig met 12-19  teen Grey Kollege vasgeval. Hulle het egter daarvoor vergoed deur die plaatfinaal te verower met hul 17-14 sege oor HTS Louis Botha van Bloemfontein.

Die o/15 span het ook in die semi-finaal met HTS Louis Botha afgereken met die eindtelling van 24-5. Ongelukkig het die span in die Bowl-finaal teen Welkom Gimnasium vasgeval. 

Fichies is trots op julle, manne!

#fichiesrugby #fichietrots #voorkeurskool #fichies7’s

Foto’s verskaf

Lees meer oor Fichies:

https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal