Verkose Leerlingraad 2022. Die leerlingraad vir 2022 is die afgelope week tydens die prysuitdeling van Hoër Landbouskool Marlow bekendgemaak.
Die Graad 9 verkose Leerlingraad vir 2022 is: Burgert van Heerden. WJ Pienaar (Jakkals). Anrich Lategan (Sako). Paul Steyn (Dumpy). Markus Bester (Bongo) en Quintin Botha (Korsie).
Die verkose Leerlingraad van 2022 vir Graad 10 is: Theunis Botha (Mentos). Gideon Jordaan (Shuta). Henco Fourie (Boris). Casper Coetzer (Kiepie). Teagen Wiessener (Dazzle) en JJ van der Mescht (Chucky)
Graad 11 se verkose Prefekte wat gekies is vir 2022 is: Burrie van Heerden (Asyn). SJ de Koker (Geit). AJ Schenk (Bubbles). Francois van der Ryst (Tastic). MC Strydom (Faffa). Dempers Meyer (Doring). Franco Froehlich (Stoffies) en Conrad Botha (Rafa).

Voor Vlnr: Cullen Willows (Pikkie), Zander Botha (Dakar), Gerrit du Plessis (Puma), Jaco Fourie (Oros) en Luan van der Merwe (Tjif)
2022 se Graad 12 Prefekte wat gekies is vir 2022 is: Pieter Smith (Krummel). DJ van Schalkwyk (Maroela). Jaco Vermaak (Murg). Janco van Pletzen (Wolfie). Coeta Coetzee (Klipsiel). Tiaan Hattingh (Fiji). Ulrich Schoultz (Snoeker). Cullen Willows (Pikkie). Zander Botha (Dakar). Gerrit du Plessis (Puma). Jaco Fourie (Oros) en Luan van der Merwe (Tjif).

Hoofleiers wat vir 2022 gekies is: is Jaco Vermaak (Murg) – onderhoofseun. Janco van Pletzen (Wolfie) – hoofseun. Coeta Coetzee (Klipsiel) – onderhoofseun.
Baie geluk aan al die leiers wat gekies is!!
Lees meer oor Hoër Landbouskool Marlow:
Become a Sponsor








