)

Stelwerk-kompetisie – Hoërskool Ermelo skitter

Stelwerk-kompetisie. Die beoordelaars van die jaarlikse Beeld-skryfkompetisie waaraan die Erries elke jaar deelneem, se menings was dat vanjaar se inskrywings ‘n leesfees was. Leerders het moeilike onderwerpe in die stelwerk-kompetisie sensitief en geloofwaardig gehanteer en daar was nasionaal meer as 1000 inskrywings! Uit dié klomp inskrywings het die Erries besonder goed presteer.

In die afdeling vir Eerste Addisionele Taal het Katelyn Potgieter die beste presteer met ‘n negende plek nasionaal. Onder die Top-leerders wat deelgeneem het in die stelwerk-kompetisie het die Erries ses plekke behaal:  Katelyn Potgieter, Ina Mathebula, Siphesihle Mashinini, Sbongakonke Madela, Aa’ishah Adams, Sabelo Mkhatshwa.

In die afdeling vir Huistaal-leerders het Margha Greyling die beste prestasie behaal met ‘n sestiende plek. Sy behaal bo 90% vir haar opstel. Leadri Viviers behaal ook bo 90% met haar opstel.  Christiaan Wege en Anke de Kock behaal albei ‘n uitstekende prestasie bo 85%.

Baie dankie aan elke Errie wat woeker met sy/haar skryftalent.  Julle verryk ons lewens.

EHS is trots op elkeen!

Lees meer oor EHS:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal