)

Oppie TongAf – Susan Bender behaal eerste plek as Nasionale Wenner!

Oppie TongAf – Susan Bender van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het deelgneem aan die Oppie TongAf Nasionale Redenaars kompetisie. Susan behaal ‘n eerste plek as Nasionale wenner in die kompetisie met Afrikaans Onvoorbereid Gr 8-9.

Hierdie kompetisie skep ‘n platform waar die jeug hulself kan uitspreek en standpunt inneem oor onderwerpe wat vandag relevant is. Leerders word met positiewe terugvoer toegerus waarop hulle kan verbeter en ontwikkel. Die jeug van Suid -Afrika word gevorm om te lei met woorde, stem en oortuiging. Hulle word toegerus, versterk en bemagtig.

Graad 1-12 leerders van regoor die land word toegerus om deel te neem aan hierdie redenaarsprojek.

Baie geluk Susan!

Trekkertots!

Lees meer oor Bethlehem Voortrekker Hoërskool:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal