)

SAWMGA Nasionale Kampioenskap – Melissa Olivier, EHS, verkies vir SA span

SAWMGA Nasionale Kampioenskap. Tydens die SAWMGA (South African Western Mounted Games) se nasionale kampioenskap is Melissa Olivier, graad 9-leerder van EHS, verkies tot die SAEF (South African Equestrian Federation) junior meisiespan vir 2022. Die kampioenskap het op 3 tot 6 Oktober by die Afridome in Parys plaasgevind.

Sy en haar perd, Scooby Doo Too, is aangewys as die Nasionale Reserwe Kampioene onder die SANESA vlak 7-hoërskole ruiters. Melissa het algeheel vierde in Suid-Afrika onder die Ope Junior Ruiters geëindig.

Met haar ander perd, Bangie, eindig Melissa algeheel tiende onder die Ope Junior Ruiters en dié twee is aangewys as die Nasionale Junior Hurry Scurry-kampioene.

Baie geluk, Melissa! EHS is trots op jou!

Foto’s verskaf

Lees meer oor Hoërskool Ermelo:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal