)

Aliwal-Noord Krieket – Eerste krieketspan speel by St. Dominic’s College

Aliwal-Noord Krieket. Die afgelope naweek het Hoërskool Aliwal-Noord se Eerste krieketspan aan ’n toernooi deelgeneem wat deur St. Dominic’s College in Welkom aangebied was. Oor die 3 dae het die span vier wedstyde gespeel, waarin hulle teen sterk teenstanders gekompeteer het.

Aliwal-Noord het teen die volgende spanne gespeel:

  • St. Dominic’s College
  • Hoërskool Witteberg
  • Welkom Gimnasium
  • Hoërskool Goudveld

Dit was vir die span baie goeie ervaring om teen goeie krieketspanne te kompeteer, en glo dat hulle baie daaruit geleer het. Die Alies het, soos altyd, baie karakter en uithouvermoë gewys tydens die wedstryd en met elke wedstryd het die span verbeter.

The experience that the team gained over the weekend will benefit them in their future matches.

Foto verskaf

Lees meer oor Alies:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.facebook.com/AliesANHS/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal