)

Tops & Tags – Welkom Volkskool word uitgedaag

Tops & Tags. Tops & Tags for Kri-Shy kom tot ‘n einde. Dit is Kristi & Shyenne se laaste kwartaal by Volkies en kan hulle harte net nie genoeg oorloop van dankbaarheid en trots op hulle skool nie. Baie dankie aan elke liewe maatjie, onderwysers en ouers wat die projek ondersteun en so getrou proppies en broodkleppies in hul blikke gooi. Kort-kort het die skool laat weet as hulle die blikke kan leeg maak en vrag-vir-vrag het die projek bly groei.

Tops & Tags for Kri-Shy daag al die Volkies uit om die meeste proppies te versamel gedurende hierdie laaste kwartaal vir ‘n finale poging saam met hulle!

Welkom Volkskool is hul trots en saam kan hulle enigiets doen!

Lees meer oor Welkom Volkskool:

https://schoolsthatrock.co.za

https://welkomvolkskool.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal