)

Mpumalanga Rugby – EHS-rugbyspelers verteenwoordig Mpumalanga

Mpumalanga Rugby. Hoërskool Ermelo is met reg trots op Arend Fourie, Tiaan Grobler, Armand du Preez en Ingus Ferreira. Hierdie vier manne het Mpumalanga Rugby op die veld verteenwoordig.

Arend Fourie, graad 12-leerder, was lid van die Cravenweekspan (o/18A-Mpumalangaspan) en Tiaan Grobler, Armand du Preez en Ingus Ferreira, almal graad 11-leerders, was deel van die Akademiespan (o/17A-Mpumalangaspan).

Alhoewel die onderskeie provinsiale weke nie dié jaar kon plaasvind nie, het die hierdie spelers op 9 Oktober te Jonnsons Kings Park in Durban teen die CellC Sharks gespeel.

Baie geluk aan hierdie Erries met die uitsonderlike prestasie en dankie dat julle EHS se naam hoog hou!

Vlnr: Arend Fourie, Ignus Ferreira, Armand du Preez en Tiaan Grobler

*Fotokrediet vir aksiefoto’s: Maritsa Jansen Photography

Lees meer oor Erries:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal