)

South African Gym Games – BVHS gimnaste verteenwoordig Vrystaatspan

South African Gym Games. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se gimnaste het gedurende die vakansie die Vrystaatspan verteenwoordig by die SA Gym Games.

Ixoré Cilliers het deelgeneem in vlak 5 vir meisies in die ouderdomsgroep 13 -17 jaar. Sy behaal ‘n 3de plek op spronge met ‘n punt van 9.20 uit 10. Sy behaal algeheel 13de plek.

Christon Kriel verteenwoordig die Vrystaat span vir meisies vlak 6 in ouderdomsgroep 13- 17 jaar. Sy behaal algeheel 35ste plek.

Baie geluk aan die gimnaste.

Trekkertrots!

Meer oor Bethlehem Voortrekker Hoërskool:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal