)

Krieket Wonderboom – Hoërskool Wonderboom O.15 krieketspan skitter

Krieket Wonderboom. Die Hoërskool Wonderboom in Pretoria se o.15 krieketspan het groot hoogtes bereik die afgelope krieketseisoen. Die span het uit die sewe wedstryde wat gespeel is ses gewen! Vier van die seuns is ingesluit in die eerstespan groep waarvan twee al hulle debuut gemaak het.

Die spanlede is Franco du Plessis, Tyron Janse van Noordwyk (Kaptein), Hein Reiners, Rivan Stoman, Donovan van Heerden, Edward Henrico, Amar Nolte, Kevin Fensham (Onderkaptein), Elden Potgieter, Eduan Kritzinger, Luke Elliston, Tristin Gilardi en  Anrich Boschoff.

Hierdie skitterende span se uitslae is as volg:

Hoërskool Hartbeespoort: wen met met 4 paaltjies

Sutherland High: wen met 7 paaltjies

Hoërskool Pretoria-Noord: wen met 6 paaltjies

HTS John Vorster: wen met 8 paaltjies

Hoërskool Overkruin: wen met 76 lopies

Wen Hoërskool Wagpos met 60 lopies

Hoërskool Eldoraigne: verloor

Die Hoërskool Wonderboom bedank graag die afrigter van die span, Coach Ruben. Dankie vir jou uitstekende werk met die span.

Baie geluk manne! Bou so voort!

Lees meer oor Hoërskool Wonderboom:

https://schoolsthatrock.co.za

http://www.wonnies.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal