)

Uitvoerende Kunste – Christiaan Brandt Paul Roos Gimnasium presteer

Uitvoerende Kunste. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, is baie trots op Christiaan Brandt. Christiaan is in Graad 11. Hy het uitstekend presteer by die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe vir Uitvoerende Kunste wat vanaf 1 tot 9 Oktober in Rustenburg aangebied is.

Christiaan se prestasies is as volg:

· Lid van Westelike Provinsie Span

· 16-17 jr, 15 goud en 1 silwer medalje

· 16-24 jr, “Overall Trophy Award”- Best Male Dancer

· 16-24 jr, “Senior Grand Champion Award”

· Verkiesing to SA Span wat sal reis na die VSA vir deelname aan die Wêreld Kampioenskappe vir Uitvoerende Kunste in 2022.

Welgedaan, Christiaan!

Lees meer oor PRG:

https://schoolsthatrock.co.za

https://paulroos.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal