Ultimate Summer Freestyle Dance. Candice Kleynhans-Bellringer, Graad 7 leerder van Welkom Volkskool, het die naweek deelgeneem aan die Ultimate Summer Freestyle Dans Kompetisie in Bloemfontein. Candice het die volgende prestasies behaal:
7de Plek in Disco Solo
6de Plek Disco Small Group Provinsiaal (World Trial Circuit)
6de Plek Rock en Roll Couples
Candice is ‘n danser by The Dance Connection in Welkom.
Become a Sponsor








