)

You are sponsoring

Ultimate Summer Freestyle Dance - Candice Kleynhans-Bellringer presteer

Ultimate Summer Freestyle Dance. Candice Kleynhans-Bellringer, Graad 7 leerder van Welkom Volkskool, het die naweek deelgeneem aan die Ultimate Summer Freestyle Dans Kompetisie in Bloemfontein. Candice het die volgende prestasies behaal:…