Matriekafskeid 2021. Op 30 September het Hoërskool Fichardtpark van Bloemfontein hul Matriekafskeid 2021 gehou. Nie eens die reën kon die matrieks van Fichies keer om ‘n sprokiesland-avontuur na die ‘Secret Garden’ te neem nie.
Die skool bedank elke matriekleerder en metgesel wat die aand geniet het met groot entoesiasme.
Foto’s verskaf
Lees meer oor Fichies: