)

Wiskunde Fisiese Wetenskap – Nadia Enslin oud-leerder van Langenhoven

Wiskunde Fisiese Wetenskap. Nadia Enslin, oud-leerder van Hoërskool Langenhoven in 2020, het ‘n gesogte toekenning vir haar puik prestasie in Wiskunde en Fisiese Wetensappe in haar eindeksamen, ontvang. Sy is deur die National Science and Technology Forum (NSTF) as een van nege toppresteerders in die land aangewys.

Nadia studeer Veeartseny aan die Universiteit van Pretoria. Sy is uitgenooi na ‘n gala-geleentheid wat vandag, Donderdag 30 September, virtueel plaasvind.

Nadia, Langenhoven is ongelooflik trots op jou puik prestasie, en wens jou alle sterkte toe vir die toekoms!

Foto verskaf

Lees meer oor Hoërskool Langenhoven:

https://schoolsthatrock.co.za

https://langenhovenhs.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal