ATKV-Applous. Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein se koor het die hoogste eerbewys ontvang wat in die ATKV-Applous toegeken word. Hierdie fantastiese koor is beloon met ’n Cum Laude-toekenning. Dit was slegs die koor se eerste optrede ná ’n rapsie minder as twee jaar.
Foto verskaf
Lees meer oor Oranje: