)

Eskom Expo – Primêre Skool Naudéville presteer

Eskom Expo. Primëre Skool Naudéville se graad 4 en 5 leerders het vir die eerste keer aan die Eskom Expo deelgeneem op Saterdag, 18 September. Die Naudies het uitstekend gevaar. 

Karlien van Jaarsveld het ‘n goue toekenning ontvang, Dominique Joubert het ‘n brons toekenning ontvang en Roannè Griffiths het brons ontvang. 

Die graad 2 en 3 leerders het Vrydag, 17 September, ook aan die Eskom Expo deelgeem. Primêre Skool Naudéville het 8 leerders ingeskryf. Dit was ook die meeste inskrywings van ‘n skool vir die Expo. 

Naudies dink reeds aan projekte om in te skryf vir volgende jaar! 

Lees meer oor Primêre Skool Naudéville:

https://schoolsthatrock.co.za

http://www.naudies.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal