)

Erries “Poort”-bundel – Zara Büchling en Isabelle Burgers skryfstukke

Erries “Poort”-bundel. Twee leerders van Hoërskool Ermelo, Zara Büchling en Isabelle Burgers, se skryfstukke is ingesluit in die “Poort”-bundel. Dit is ‘n publikasie van die Suid-Afrikaanse Akademie en Kuns.

Leerders kon inskryf vir ‘n kompetisie vir die geleentheid om hul werk te publiseer. Zara Büchling, graad 12-leerder in 2020, se opstel “Die dag toe ek gewaag het” en Isabelle Burgers, tans ‘n graad 10-leerder, se opstel “Dawid Hellebaard” is in die bundel vervat.

Baie geluk aan elkeen van die leerders wat op die verskeie platforms presteer het. Die Erries hou julle skryftalent met afwagting dop!

Baie dankie aan die Afrikaanse Departement van EHS wat ‘n passie het en liefde kweek vir die taal en vir die vak.

Lees meer oor EHS:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal